Mark Zuckerberg

Mark Elliot Zuckerberg (gebore 14 Mei 1984 in White Plains, New York) is 'n Amerikaanse rekenaar-programmeerder en Internet entrepreneur, mede-stigter van die sosiale netwerk Facebook. Hy is van Joodse afkoms.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne